
Shipping Estimate
USA
- USA
- CAN
- USA
- CAN
Ships within 48 hours · Estimated delivery Jul 6 - Jul 11
For Your Every Summer RSVP, with Code: SUMMER15
Description
Drikus die Drakie Storieboek (NUWE DRUK)"Drikus die Drakie" is 'n oulike verhaal oor 'n jong drakie met 'n groot droom om sy Pappa by die werk te help. Drikus, met sy koddige ronde lyfie en klein vlerkies, is baie opgewonde om saam met Pappa houthuise te bou. Maar soos alle klein drakies, sukkel Drikus nog om sy vlamme te beheer, wat tot onverwagse gebeure lei. Saam leer Drikus en sy Pappa waardevolle lesse oor geduld, deursettingsvermo, en hoe om die uitdagings van drakie wees te oorwin.
"Drikus die Drakie" is 'n oulike verhaal oor 'n jong drakie met 'n groot droom om sy Pappa by die werk te help. Drikus, met sy koddige ronde lyfie en klein vlerkies, is baie opgewonde om saam met Pappa houthuise te bou. Maar soos alle klein drakies, sukkel Drikus nog om sy vlamme te beheer, wat tot onverwagse gebeure lei.
Saam leer Drikus en sy Pappa waardevolle lesse oor geduld, deursettingsvermoë, en hoe om die uitdagings van drakie-wees te oorwin. Met elke avontuur groei Drikus se selfvertroue en die band tussen pa en seun word sterker. Hierdie storie is 'n vreugdevolle viering van familie, liefde, en die genot om nuwe dinge te leer.
"Drikus die Drakie" sal klein lesers inspireer om te glo dat hulle enige iets kan doen, solank hulle aanhou probeer en nooit moed opgee nie.
Shipping Notes
- Free Standard Shipping on $100+ Orders to the USA.
- Except Preorder products are shipped in 48 hours.
- Delivery to the USA:
- Standard Shipping : 3-10 business days
- If time is of the essence, please consider selecting expedited delivery for faster service.
Exchange/Return Notes
- We offer a 30-day return/exchange service after receiving.
- Final sale items are not eligible for returns or exchanges.
- To process your return/exchange, please contact us at [email protected]
- Please click here for more details>>> Return & Exchange Policy