
Shipping Estimate
USA
- USA
- CAN
- USA
- CAN
Ships within 48 hours · Estimated delivery Jul 9 - Jul 14
For Your Every Summer RSVP, with Code: SUMMER15
Description
Prinses Layla StorieboekPrinses Layla is n pragtige storie oor n oulike koalabeertjie wat ontdek hoe besonders sy werklik is. Een oggend loop dinge skeef by die skool. Sy gly in die modder, haar gunsteling prinsesrok skeur, en die maatjies lag vir haar. Layla is baie hartseer, maar met pappa en mamma se liefde en n spesiale verrassing, ontdek Layla dat sy nie perfek hoef te wees om n ware prinses te wees nie. Sy is uniek, kosbaar en spesiaal, net soos sy is. Hierdie pragtige
“Prinses Layla” is ’n pragtige storie oor ’n oulike koalabeertjie wat ontdek hoe besonders sy werklik is.
Een oggend loop dinge skeef by die skool. Sy gly in die modder, haar gunsteling prinsesrok skeur, en die maatjies lag vir haar.
Layla is baie hartseer, maar met pappa en mamma se liefde en ’n spesiale verrassing, ontdek Layla dat sy nie perfek hoef te wees om ’n ware prinses te wees nie. Sy is uniek, kosbaar en spesiaal, net soos sy is.
Hierdie pragtige verhaal help klein lesers om hul selfwaarde te ontdek.
Shipping Notes
- Free Standard Shipping on $100+ Orders to the USA.
- Except Preorder products are shipped in 48 hours.
- Delivery to the USA:
- Standard Shipping : 3-10 business days
- If time is of the essence, please consider selecting expedited delivery for faster service.
Exchange/Return Notes
- We offer a 30-day return/exchange service after receiving.
- Final sale items are not eligible for returns or exchanges.
- To process your return/exchange, please contact us at [email protected]
- Please click here for more details>>> Return & Exchange Policy